top of page


KOSHUIS


KOSHUIS - ONS TUISTE WEG VAN DIE HUIS
Jordania het sedert 2013 hul eie koshuis. Daar is plek vir ongeveer 30 leerders.
Hier leer die leerders om meer selfstandig te word, weg van die ouerhuis. Die leerders geniet dit baie en speel en kuier lekker in die koshuis. Ons is soos ‘n familie van boeties en sussies, wat omsien na mekaar.
Ons is trots op ons koshuisleerders wat presteer op akademiese-, kulturele- en sportgebied. Daar is jaarliks puik prestasies deur ons koshuiskinders. Ons huislike atmosfeer en die feit dat hullle meer selfstandig groot word help hulle presteer en berei hulle voor vir die toekoms.
​
Dagskoliere is ook welkom - kontak gerus die kantoor vir verdere inligting.

KOSHUISOUER
Mev. Elsa van Huyssteen
082 495 3430
bottom of page