top of page
arrow3.png

AKADEMIE

AKADEMIE - GRONDSLAG-, INTERMEDIÊRE- & SENIORFASE

Akademiese Standaard

Untitled design (6)_edited.png
Untitled design (6)_edited.png

Ons glo aan elke kind se potensiaal. Akademie is ons hoogste prioriteit en daarom streef ons na ‘n hoë akademiese standaard.

Ons maak gebruik van die beste onderrigmetodes en nuutste tegnologie in ons klaskamers, om te verseker dat elke leerder se volle potensiaal bereik word.

Standaarde
WhatsApp Image 2024-02-22 at 10.48.33_a4769571.jpg
WhatsApp Image 2024-02-22 at 10.48.32_4cf445f2.jpg
WhatsApp Image 2024-02-22 at 10.48.32_92740f4d.jpg
WhatsApp Image 2024-02-21 at 10.13.17_f9d437c5.jpg
10017916.png

Kurrikulum

GRAAD R TOT GRAAD 7 (KABV)

GRAAD R

• Afrikaans

• Wiskunde

• Lewensvaardigheid

GRAAD 1 -3

• Afrikaans

• Wiskunde

• Engels FAL

• Lewensvaardigheid

• Sesotho

GRAAD 4 -6

• Afrikaans Huistaal

• Engels FAL

• Wiskunde

• Natuurwetenskappe

& Tegnologie

• Sosiale Wetenskappe

• LV, bestaan uit:

-Liggaamlike Opvoeding

-Kreatiewe Kunste

-Persoonlike Ontwikkelling

GRAAD 7

• Afrikaans Huistaal

• Engels FAL

• Wiskunde

• Natuurwetenskappe

• Tegnologie

• Sosiale Wetenskappe

• Ekonomiese en

   Bestuurswetenskappe

• Skeppende kunste

• Lewensoriëntering

kurrikilum

Ondersteuning en aanvulling tot Kurrikulum en Verryking

‘n Volledige Leerderondersteuningsentrum bied ondersteuning aan ons leerders.

Ons glo aan elke kind se potensiaal. Akademie is ons hoogste prioriteit en daarom streef ons na ‘n hoë akademiese standaard. Ons maak gebruik van die beste onderrigmetodes.

​

Die volgende dienste word verskaf:

 

• Skolastiese evaluasies; berading; emosionele ondersteuning; remediërende onderrig; ekstra klasse; motoriese-

   assessering en hulpverlening

• Dienste van onafhanklike terapeute: Arbeidsterapeut; Spraakterapeute, Sielkundiges en Opvoedkundige praktisyn.

• Bystand en hulpverlening deur medici.

• Nasorgsentrums op die skoolterrein.

• Broodjieprojek.

• Tweedehandse klerebank.

• Nuutste tegnologie in ons klaskamers, om te verseker dat elke leerder se volle potensiaal bereik word.

• Kurrikulumverryking word gedoen deur WOLKSKOOL se aanlyn videolesse, werkkaarte en assesserings.

Ondersteuning
Aanvulling
10017916.png

Vaardighede

Liggaamlike opvoeding

Hier by Jordania is dit vir ons belangrik

dat leerders van jongs af leer om aktief te wees.

Ons bied vir Graad 1 tot 7 leerders weekliks verskeie vaardighede.

Die aktiwiteite word aangepas om by elke ouderdomsgroep se vaardighede aan te pas.

Die aktiwiteite word dan progressief aangepas soos die leerders ontwikkel.

Hierdie is 'n groot hoogtepunt vir die leerders en hulle geniet dit baie!

• Bewegingsvaardighede

• Ritme

• Lateraliteit

• Balans en koördinasie

• Ruimtelike aktiwiteite

• Perseptueel

• Sport en spele

liggaamlike Opvoeding
Vaardighede
  • Volg ons op Facebook

© 2020 by JORDANIA. Proudly created by Pixillusions

van Riebeeckstraat, Posbus 474, BETHLEHEM,

Tel : 058 303 4116, Faks: 058 303 4264

Kontak Ons

Die Primêre Skool Jordania is ‘n skool met ‘n tradisieryke geskiedenis en is toekomsgerig om aan sy leerders net die beste opvoeding en geleenthede moontlik te verskaf.

bottom of page