PRIMêRE SKOOL JORDANIA

PRIMêRE SKOOL JORDANIA

100% gesindheid in alles wat ons doen!

ONS WAARDES

Waardes tel 100%! Primêre Skool Jordania is verbind tot karakterbou. Deur die jaar word die 6 pilare van ‘n waardegedrewe lewe op elke moontlike wyse by ons leerders ingebou.

Respek

Geloofwaardigheid

Verantwoordelikheid

Regverdigheid

Omgee

Goeie burgerskap